Lewens reels vir my pragtige meisiekind
My poplap my suskind my eerste geborene hier is 'n paar reels vir jou om by te lewe , ek weet jy word 12 en jy word groot meisie mamma en pappa is so trots op jou en oneindig lief vir jou moet dit nooit ooit vergeet nie. Maak jou bed elke dag op al is dit wanneer jy gaan slaap. Trek altyd skoon onderklere aan " incase" jy in 'n ongeluk is. R eis lig deur die lewe. (veral naksool toe)Hou net wat jy nodig het. (raak ontslae van al die papier en onnodige goed in jou kamer ) op die ou einde kan jy dit tog nie saam vat graf toe nie. Dit is okay om te huil wanneer jy seergemaak voel. Dit is ook okay om dinge te bietjie "hulk smash" as jy kwaad word ,maar was jou gesig, maak jou gemors skoon en staan op wanneer jy klaar is. Want Jy hoort nie op die grond nie Moenie vloek nie maar onthou "gatvol" is nie 'n vloek woord nie. Soek die mense en plekke wat jou goeie goed laat onthou en goed laat voel in jou siel. Net omdat jy kan, beteken n