Laaste paar dae
Die afgelope paar dae was maar bietjie rof ...... Is in die kantoor tot vrydag en ja love ons team My werks maatjies kna my altyd laat lag no matter what. Persoonlike lewe maar rof meisiekind se hart is gebreek , Seun druk besig om te ofen vir stoei so ja manlief en ek lief vir mekaar soos altyd , maar kry ook min tyd maar vrydag aand is date night en dan kan ons biejti emekaar geniet. Kinders moet maar ook deur hart breek gaan dit is deel van die lewe as ek net dit kon voorkom maar ek kan nie en dit is dalk goed anders sal kinders nooit groei nie en hulle moet groei om excellent groot mense te kan word . Ek is baie trots op hoie sy met dit deal maar ek weet binne haar hart is dit maar baie rou , maar dit sal weer gesond word met tyd . Tyd is al wat nodig is ... pappa gaan more kiddies bietjie uitneem vir lunch so dit gaan hulle enjoy terwyl mamma werk maar die naweek moet ons gaan na pragtige klein dogtertjie se verjaardag toe en ook na 'n gender reveal toe ,... baie opgewonde e