Brief aan my dogter, Aan my Jody , God het jou gestuur om my 'n beter persoon te maak onthou dit ! "Jy is my gunsteling persoon in die hele wêreld" is nie iets wat jy weer gaan hoor mamma sê nie. Nie net is dit onregverdig omrede Daddy nie, maar dit sal regtig nie goed afgaan met jou baba boetjie sodra hy beter verstaan nie . Vir nou, is dit moeilik om daaraan te dink .. Jy, jy, jy. Jy is die een wat my hart wyd oop gebars het . Jy het my geleer van onbeheerbaar, onbeperkte, onvoorwaardelike liefde . Jy het alles verander. Jy het my in 'n ma verander . En selfs al is jy nie meer my enigste kind nie , sal jy altyd my eerste wees . Jy is die eerste een wat my gemaak vergeet het van myself. Jy is die eerste mens wat ek meer as 10 keer in een dag gese het "Ek is lief vir jou" . Jy is die eerste mens wie se temperatuur ek geneem het, wie se neus ek afgevee het, en wie se kots ek skoon gemaak het. . Saam met jou, het ek my eerste keer...
Hi Julle Wou graag my beloning "Reward" chart met julle deel ek dink regtig dit motivate kinders want ek weet dit motivate Jody, so ek deel dit graag met julle
Laaste paar weke was maar baie gejaaged en ek het baie dinge gesien en ervaar , hartseer blydskap en nuwe liefde nie vir my nie maar my dogter . Kom ons begin by die begin ... Hartseer vir die tydperk sjoe en hoe .... in ons family is daar nogal baie "hicups" kan mens se en dit is waar pa's kinders wil weg hou en waar ma's kinders wil weg hou ens maar wil nie te veel daaroor aangaan nie want dit maak my net baie hartseer .... Gisteraand het ek gedink "wish heaven had visting hours" dan sou ek met my ma en Conradis gaan praat het om bietjie raad te vrae hulle het altyd die beste raad gegee en soos wat ek die skryf huil ek want ek mis hulle vreeslik wens net vir nog een druk of net 'n chat maar ek praat elke dag met hulle ek glo hulle gee vir my raad deur "signs " te stuur . Verlies van geliefdes ai my hart gaan regte uit na die mense toe (julle weet wie julle is wil nie name noem nie)Mense wat net ander wil afkraak ai maak my so hartseer kan ...
Comments