Laaste paar weke

 Laaste paar weke was maar baie gejaaged en ek het baie dinge gesien en ervaar , hartseer blydskap en nuwe liefde nie vir my nie maar my dogter .

Kom ons begin by die begin ... 

Hartseer vir die tydperk sjoe en hoe .... in ons family is daar nogal baie "hicups" kan mens se en dit is waar pa's kinders wil weg hou en waar ma's kinders wil weg hou ens maar wil nie te veel daaroor aangaan nie want dit maak my net baie hartseer .... Gisteraand het ek gedink "wish heaven had visting hours" dan sou ek met my ma en Conradis gaan praat het om bietjie raad te vrae hulle het altyd die beste raad gegee en soos wat ek die skryf huil ek want ek mis hulle vreeslik wens net vir nog een druk of net 'n chat maar ek praat elke dag met hulle ek glo hulle gee vir my raad deur "signs " te stuur .  Verlies van geliefdes ai my hart gaan regte uit na die mense toe (julle weet wie julle is wil nie name noem nie)Mense wat net ander wil afkraak ai maak my so hartseer kan niemand iemand anders bietjie iets gun in die lewe nie ????

Kom ons change die subject - Blydskap My kinders as ons by die huis kom , hulle help my so mooi as hulle iets vrae en my kinders is nie soos party ander kinders wat altyd in die groot mens geselskap wil wees nie hulle gaan speel buite /pool in die lapa en luister musiek so ja dit is verseker my blydskap en my man in die aand as ons in die bed klim en hy my vas hou beste tyd van die dag is 'n groot deal vir my .

Nuwe liefde - my dogter wat vir Aaron ontmoet het en hulle is so ouli saam Aaron respekteer Jody en ons en ek is bly hulle is in mekaar se lewens , die se ding waar in ek glo en by sal lewe mense kom in jou lewe vir 'n doel en ek glo en vertrou "my droom " is die waarheid .....Jody en Aaron sal weet waarvan ek praat ....

Nou ja dit is maar so te se al wat ek het vir vandag 




Comments

Popular posts from this blog

Brief aan my dogtertjie : Jody

Kaart

Shredders....