Brief aan my dogtertjie : Jody
Brief aan my dogter,
Aan my Jody ,
God het jou gestuur om my 'n beter persoon te maak onthou
dit !
"Jy is my gunsteling persoon in die hele
wêreld" is nie iets wat jy weer gaan hoor mamma sê
nie. Nie net is dit onregverdig omrede Daddy
nie, maar dit sal regtig nie goed afgaan met jou baba boetjie sodra hy beter
verstaan nie. Vir nou,
is dit moeilik om daaraan te dink..
Jy, jy, jy. Jy is die een wat my hart wyd oop gebars het. Jy het my geleer van onbeheerbaar, onbeperkte, onvoorwaardelike liefde .Jy het alles verander. Jy het my in 'n ma verander.
En selfs al is jy nie meer my enigste kind nie , sal jy altyd my eerste wees.
Jy is die eerste een wat my gemaak vergeet het van
myself. Jy is die eerste mens wat ek meer as 10
keer in een dag gese het "Ek is lief vir jou" . Jy
is die eerste mens wie se temperatuur ek geneem het, wie se neus ek afgevee
het, en wie se kots ek skoon gemaak het.Jy, jy, jy. Jy is die een wat my hart wyd oop gebars het. Jy het my geleer van onbeheerbaar, onbeperkte, onvoorwaardelike liefde .Jy het alles verander. Jy het my in 'n ma verander.
En selfs al is jy nie meer my enigste kind nie , sal jy altyd my eerste wees.
.
Saam met jou, het ek my eerste keer ma foute gamaak, soos om jou te laat rol van die bed af op die vloer. Wie het geweet dat jy kan rol? Dankie dat jy nie seer gekry het nie en dat jy ook nie 'n "grudge" hou nie.

Toe die hond jou gebyt het na jou 2de verjaardag het ek
nie gedink ons sal ooit kan aanbeweeg nie , en ek kyk nou na jou jy is mooier
en sterker as ooit en ek is so trots om jou mamma genoem te kan word. Jy maak my elke dag trots om 'n jou en ma te wees.
Boeta is al amper 2 jaar saam met ons, en terwyl jy nie
meer my enigste kind is nie, sal jy waarskynlik die enigste kind wees wat weet
hoe dit voel om my onverdeelde aandag te hê. Hier
besef ek dat jou broer 'n paar voordele sal he. Ek kan net dink dat hy nooit verveeld of
eensaam vir lank sal wees nie, met al jou onbeperkte repertoire van sang, dans,
kostuums, en "magic treaks". Ek kan mos al sien hoe hou hy jou dop ,
hy leer baie van jou.
Jy was my eerste pasgebore, baba, kleuter, en voorskoolse kind, en die een
wat voortgaan om my te verras elke dag. Jy is die onverskrokke
ontdekkingsreisiger wat my trek deur die hand in die toekoms. Jy is in my
gedagtes en drome, en elke wens wat ek maak op 'n "shooting
star". (Onthou jy al die sterre by die dam toe boetie geslaap het )
So wanneer jy gefrustreerd voel dat ek jou boetjie bietjie meer aandag gee in plaas van "dressup" speel ,of dat ek strenger is met jou, maar nie met hom nie (onthou hy is net 'n baba), of dat ek nie kan ophou praat oor hoe oulik hy is nie (ek hou van babas soos wat jy van perde hou) weet dat daar is meer as genoeg liefde vir beide van julle, as gevolg van die steeds groter wordende plek in my hart wat jy gemaak.

En onthou Boeta kyk op na jou en jy moet 'n voorbeeld
wees vir hom , hy is baie lief vir jou en jy sal altyd sy groot Sussa wees en
altyd mamma se prinsessie wees al is jy 50 jaar oud.
Jy, jy, jy. Jy sal altyd my eerste wees..Baie Liefde Mamma.
Comments