Teleurgesteld...!

Raai wat kinders?....,...... 
Julle gaan een of ander tyd in julle lewe teleurgesteld word of vreeslik ongemaklik wees , so hier is my raad vir julle .
Ek onthou laas jaar so goed toe Jody gehuil het in die be toe haar vriendin haar teleurgestel het deur stories aan te dra by die skool oor haar , toe se ek vir haar dalk is sy nie die regte vriendin vir jou nie , op daai oomblik het Jody gedink ek is gemeen. 
Ek het ook toe vir haar vertel dat mense kom in jou lewe vir 'n rede en 'n seisoen dalk vir 'n leeftyd .. maar as daai persoon se seisoen klaar is dan moet jy dalk aanbeweeg.
Mamma het al ook sulke vriendinne in haar lewe gehad wat net daar was vir 'n seisoen .
As 'n ouers is dit nie ons werk om ons kinders te leer hoe om te "deal" met alles nie ?
Hoe sou my ma se "the good the bad the beautiful en die ugly."
Dit maak nie saak hoe hard ons probeer nie ons kan hulle nie teen alles beskerm nie, en ek het geleer om meer eerlik te wees met my kinders oor alles wel ek probeer.
Ek wil hul graag aanmoedig en lief he maar ek wil  hul ook prepare vir "rejection".
As hulle nie goed is in iets nie moet ek hulle se of dit nou sport of wat ookal is of om hul te help om beter te word of om iets ander aan te durf.
Om ons kids te leer om deur die "tough" stuff te kom is "crucial" vir hulle personal groei en bou en om "tough love" uit te deel met onvoorwaardelike liefde " encourage" hulle om te groei.
As ons , ons kinders leer om eerlik met hul self te wees oor hulle tekortkomminge gee ons hulle 'n lewensvaardigheid wat hul sal lei tot sukses.
As hulle nie alles 7 's op hulle rapporte kry nie of hulle het dalk nie die netbal/hokkies span gehaal nie , beteken dit nie dat hulle 'n miuslukking is nie.  Dit beteken net dat die goed nie bedoel was vir hulle nie en dat dit OK is.
Ek glo dat jy nie altyd alles kan sugarcoat vir jou kinders nie, want dan sal hulle nooit die ware waarde van harde werk ken nie.

So mammas wat alles sugarcoat gee julle self 'n break en praat die waarheid kinders kan partykeer meer hanteer as wat ons dink !

Lekker naweek julle !
 







Comments

Popular posts from this blog

Brief aan my dogtertjie : Jody

Kaart

Shredders....