Brief aan my dogter, Aan my Jody , God het jou gestuur om my 'n beter persoon te maak onthou dit ! "Jy is my gunsteling persoon in die hele wêreld" is nie iets wat jy weer gaan hoor mamma sê nie. Nie net is dit onregverdig omrede Daddy nie, maar dit sal regtig nie goed afgaan met jou baba boetjie sodra hy beter verstaan nie . Vir nou, is dit moeilik om daaraan te dink .. Jy, jy, jy. Jy is die een wat my hart wyd oop gebars het . Jy het my geleer van onbeheerbaar, onbeperkte, onvoorwaardelike liefde . Jy het alles verander. Jy het my in 'n ma verander . En selfs al is jy nie meer my enigste kind nie , sal jy altyd my eerste wees . Jy is die eerste een wat my gemaak vergeet het van myself. Jy is die eerste mens wat ek meer as 10 keer in een dag gese het "Ek is lief vir jou" . Jy is die eerste mens wie se temperatuur ek geneem het, wie se neus ek afgevee het, en wie se kots ek skoon gemaak het. . Saam met jou, het ek my eerste keer
Comments