Posts

Showing posts from March, 2023

Stories

Image
  Some of the most  memorable lessons in life  come from stories. Stories are fundamental to the way we process life experiences and the feelings that surround them. Stories are a way to encapsulate life’s memorable moments and enduring life lessons. The human brain is programmed to perceive patterns and grasp the plot sequences of stories to store them in long-term memory. I would love to write a book ....and i have a lot of stories to tell , give me feedback what you people think do you think i should try ?

Moenie verander nie ......

Image
 Geleen van My Ma het gese : n Man sien hoe ’n slang in die vlamme brand en besluit om dit uit die vuur te bevry. Die slang pik hom sodra hy dit vang en dit veroorsaak die persoon ontsettende pyn. Die persoon gooi dadelik die slang weg en die slang val terug in die brandende vlam. Op hierdie stadium kyk die persoon rond en kry 'n metaalstok. Hy gebruik die stok om die slang uit die vlamme te red nog 'n persoon wat die voorval dopgehou het, het die persoon genader en vir hom gevra: "Hierdie slang pik jou! Hoekom probeer jy sy lewe red?" Die eerste man het geantwoord: "Die aard van die slang is om te pik, maar dit sal nie my natuur verander nie, en my natuur is om te help." Moenie jou gedrag verander as gevolg van iemand se slegte geaardheid nie. Moenie die reinheid van jou verstand verloor nie. Leer om versigtig te werk.! Sjoe en is die nie waar nie hoeveel keer kry ons seer deur mense wat ons lief het en ons probeer net weer en weer , moet nooit verander wie...

Celebrations of special days

Image
 I saw a post on Facebook now and words came to my mind. Why do we celebrate Valentine's day and birthdays?  When every day is a special occasion. My husband does not need a special occasion or a special day to buy me flowers or chocolates as every day to me we are together as a couple or as a family is a very special and special occasion every day as you don't know if we going to wake up in the morning is only by God's Grace that we wake up and when God is not done with you. I try and make every day special for my family by sending them motivational messages or just love you and miss you and I mean my extended family and friends, not just the ones staying under my roof. Try and make every day a special day with your people not just on their birthdays or special occasions. Today is called the present and that is why it should be special always!

Miskraam: ’n pynlike verlies

Image
Die is 'n "subject: wat baie na aan my hart is omrede ek self dit ervaar het en t ander kant sterker uitgekom het . Elke vrou en wat sy ervaar is uniek, maar daar is tog ooreenkomste tussen verskillende mense se belewenisse. Dit is belangrik dat sy weet sy is nie alleen nie. Ek skryf my storie hier en hoe ek dit ervaar het dit het baie geneem om dit in woorde te sit .... Ek kan dit nog onthou soos gister , Dolf het gaan pool speel die aand en ek en Jody het by die huis gebly dit was woensdag aand die 12 Maart 2012 niks snaaks het die dag gebeur nie , my maag het snaaks gevoel maar ek is verwagtend so "obviously" voel jy snaaks ... Die volgende oggend toe ek opstaan en toilet toe gaan het ek gespot ek het vir Dolf gese en hy het gese gaan doc toe en sien wat is fout ons was net die vrydag voor dit by die doc en alles was fine gewees die hart het geklop die baba het gegroei my maag was al heelwat grooter as wat ek met Jody was . Ek het aangetrek Jody Kleuterskool toe g...

Betekenis van respek

 Baie van julle het vir my die onderwerp gegee nou die is 'n onderwerp wat ek oor baie blaaie kan skryf , maar baie mense verstaan dit glad nie en ek het mooi gedink voor ek die skryf en dalk as mense dit lees kan hul dalk bietjie meer of beter perspektief kry in die lewe ..... Kom ons vrae eers die vraag :  Wat is respek: Respek is 'n waarde en 'n positiewe eienskap wat verwys na die handeling van respek; dit is gelykstaande aan verering, waardering en erkenning vir 'n persoon of 'n ding. Respek is 'n morele waarde. Morele waardes is beginsels wat deur die samelewing en tradisie geskep word om korrekte patrone van algemene gedrag te definieer. Sonder respek sal ons nie die lewens, opinies en oortuigings van ander in ag neem nie. Dit alles sou chaos skep en sou 'n terugwaartse stap vir die samelewing wees. Daarom help ons elke keer as ons met respek 'n baie meer regverdige en vriendelike wêreld skep om in te leef. Om die ander net te respekteer vir d...

Nuwe liefde - Tieners

Image
 Soos baie van julle weet is Jody al 16 en sy het die jaar 'n nuwe "vriend" gekry wat eintlik my baie aan haar pa laat dink , dit is so snaaks hulle se mos dogters is mos pa se prinsesies en dogters gaan soek vir "seuns vriende" met die einskappe van hul  pa's  .... nou kyk as ek na die seun kyk lyk hy nie net na haar pa nie maar hy het ook die oulike sarkasme ook .... Die seun Aaron het diep in my en Dolf se harte ingeklim en hy is baie respekvol en oulike seun . Die " Tiener Liefde" is darem 'n pragtige ding so onvoorspel baar en mooi en wat Jody en Aaron het op die oomblik is baie special vir ons as gesin hy speel met Sebastian x-box en sokker en iets wat Jody love is facemasks doen en hy doen even dit wat baie special is dit is iets wat ek nog nooit gesien het nie , hy fit so mooi in  , hy het nog net een ander familie lid ontmoet Shaldon so hy is ok Seun het al met hom oor die foon gepraat en try bang praat maar dit het nie gewerk nie want...

Nuwe vriende

 Goeie more julle en welkom by my blogspot . Vandag wil ek julle bietjie net vertel wat die laaste paar maande in my lewe gebeur het . Ek het in September laas jaar my werk gequit en iets nuuts begin wat ek en my man gedink het gaan uitwerk maar ongelukkig het dit nie , ek het begin worry en al wat my man kon se is " Vertrou op die Here, Hy sal vir jou gee wat jy nodig het op die regte tyd " so nou ja toe het ek alles getry en  niks het gewerk nie tot die een aand toe stuur my vriendin Teresa ( wat langs ons gebly het vir goeie paar jaar) vir my message en se een van haar vriendinne gaan op pension en hulle soek iemand daar ..... Ek stuur toe my CV so vinnig soos ek kon en niks verwag nie , het toe boodskap terug gekry en die "vrou" het my gevrae ek moet kom vir interview .... ek het toe desember 2022 gegaan vir interview en die werk gekry , julle ek was so nervous met die interview , maar die vrou Linda het my so gemaklik laat voel, ek het Januarie 2023 daar begin ...

Upside down wereld

Image
 Sjoe , wat se deurmekaar geit van my ......... Vrydag was my computer screen "upside down" en toe kry ek dit reg deur te google ..... Vrydag aand saam our vriende bietjie pork belly gemaak so lekker gewees om hulle te sien . ek het gesukkel om in my blogger accoutn in te kom  tot nou to kan julle dit glo en vanoggend to slat dit my ek is blond van nature ...... Ek sal weer van vanaand af blog vol stoom om al julle onderwerpe te bespreek so ja julle  I am back en ek het soveel om oor te blog .... ena as julle wil he ek moet my mening lig oor iets asb laat weet my . Lekker choppies  Geniet die dag  Inspired by myself

Ma en dogterdag 2022

Image
 Vandag was baie spesiaal vir my .  Ek en Jody het vir Sebastian gaan aflaai by sy pa by die viswaters en ons het ma en dogter dag gehad by sy skool. Die motiveering spreker was Germandt Geldenhuys beter bekend as " Louis Koster " van die reeks Binnelanders . Hy het ons vandag toe gespreek met die volgende boodskap ......obviously in my eie woorde  Die tema was "Onboard" - so skepe kom na die gedagtes.  Ons lewe is soos 'n skip  die bodim van die skip moet nie gaatjies he nie anders sal dit sink , net so moet ons lewe moet ons oorals kyk waar die "gaatjies" is en dit reg maak voor ons sink .  Mense = gaatjies as hulle nie goed is vir jou lewe nie dan maak hulle gaatjies en dan sink jou bootjie , so raak onslae van die " gaatjies"  'n Boot kan nie eintlike " reverse" nie so hoekom kyk ons heeltyd agter toe ons moet voorentoe kyk en ons syle inspan om die wind te vang om vooretoe te beweeg , partykeer is daar nie wind nie en ons g...