Nuwe liefde - Tieners
Soos baie van julle weet is Jody al 16 en sy het die jaar 'n nuwe "vriend" gekry wat eintlik my baie aan haar pa laat dink , dit is so snaaks hulle se mos dogters is mos pa se prinsesies en dogters gaan soek vir "seuns vriende" met die einskappe van hul pa's .... nou kyk as ek na die seun kyk lyk hy nie net na haar pa nie maar hy het ook die oulike sarkasme ook ....
Die seun Aaron het diep in my en Dolf se harte ingeklim en hy is baie respekvol en oulike seun .
Die " Tiener Liefde" is darem 'n pragtige ding so onvoorspel baar en mooi en wat Jody en Aaron het op die oomblik is baie special vir ons as gesin hy speel met Sebastian x-box en sokker en iets wat Jody love is facemasks doen en hy doen even dit wat baie special is dit is iets wat ek nog nooit gesien het nie , hy fit so mooi in , hy het nog net een ander familie lid ontmoet Shaldon so hy is ok Seun het al met hom oor die foon gepraat en try bang praat maar dit het nie gewerk nie want dit lyk my hy het darem sterk gevoelens vir ons meisiekind .
Ons het ook al die "Talk" met hulle gehad en ons vertrou hulle altwee , hulle altwee is baie verantwoordelik en ons geniet om die liefde te sien omvou ...
Ons was weg vir die naweek en die kinders het dit vreeslik geniet - ek en Jody het lekker gaan stap Sebastian en Daddy en Aaron het visgevang en tyd saam gespend
"Life is all about making memories ..... en if there is no memories there is no stories "
Ek hoop eendag sal ek al my stories vir hulle almal kan vertel
Inspired by Jody & Aaron
Comments