Wat kan 'n mens se .....

 Hi julle ek weet ek het lanklaas geblog , ek is so moeg en siek en sat vir Corona en vir skole wat toe maak en dan oopmaak en dan een dag skool volgende dag by die huis kinders moet in kolle sit mag nie speel nie ek weet nie meer watter kant to nie ....ek weet nie meer of ek Authur of Martha is nie ,,, vriende , familie alles loop deur werk word verloor of nie en of kry minder geld skuld plekke is op jou rug , wil so baie doen maar kan nie want daar is nie geld nie .. krag is so veel geld kan nie meer by hou nie ek weet nie of julle ook so voel nie maar ek mis dinge , ons het baie dinge gedoen gekry met die covid storie en ek mind regtig nie om van die huis af te werk nie , maar ek dink of ek weet ek is op breek punt .  Alles vole net te veel ek wou gedieet het maar dit het ook tot nuut gegaan. Ek het try Tupperware verkoop maar mense koop nie eintlik baie nie want dit is duur maar dis life time gaurantee .  Ons het dstv gedown grade want dit raak vrek duur en gedink om internet uncapped te kry want dit baat dan ons julle gesin en nou kyk ons netflix wat baie beter is as DSTV want niks repeats nie  beste series ooit ontdek "Heartland" mense as ek ooit kan immigreeg dan gaan ek Canada toe ek weet ek klink of ek all over die place is mar julle wat my goed ken weet al ek praat altyd deur mekruis . So as daar iets is waaroor julle wil he ek moet blog laat weet my en ek doen dit met graagte , wil graan eendag 'n boek skryf van al my blogs of dit gaan gebeur weet ek nou nie maar as genoeg mense dit sien en comment kan my droom dalk 'n realityd word .

So mense ondersteun my asb help me get up soos hulle se ek love om te blog maar ek nodig onder werpe dalk moet ek van my lewe begin skryf , maar ek wil ook vir my kids 'n besigheid maak sodat as daar nie werk is vir hulle nie kan hulle van my oor vat en dit verder neem 


Sjoe ek het nou vandag gepraat man , ek dink serious ek sal more meer blog so lekker slaap en onthou bid die Here ek ons harte maar se baie dankie want dit se ons nie genoeg  nie 


Comments

Popular posts from this blog

Brief aan my dogtertjie : Jody

Kaart

Shredders....