Posts

Showing posts from 2020

Hier is HOOP te midde van die Coronavirus

As jy die spanning van die Coronavirus ervaar, lig dan jou hand wat onlangs gesanatize is! Feeste word gekanselleer. Skole sluit. Selfs kerke sê mense moet tuisbly. Ja, daar is werklike kommer, maar mammas, ons moet diep asem haal en ons vrede en kalmte behou. Ons kinders kyk. "Crazy thought"; kan ons hierdie tyd gebruik om nader aan mekaar te groei as 'n gesin ? Ons is altyd besig met skool werk sport. Miskien kan die volgende paar weke, wanneer ons gedwing word om saam te wees, 'n kans wees om weer te "reconnect". Onthou om van hierdie geleentheid gebruik te maak om saam met u kinders te bid en hulle daaraan te herinner dat God in beheer en lief is vir ons almal. Ek hier by mamma zerle blog bid vir almal. En ek hoop almal wat siek is word gou gesond.

20 "Me" Time-idees - niks Corona nie !

Ek gaan nou regtig nie oor die Corona virus praat nie hier is iets ligter en beter so geniet dit: Ek het altyd gedink dat ek almal moet bystaan en vir almal moet sterk wees.  Ek het altyd gedink om tyd vir myself te wil he is selfsugtig . Ek is baie lief daarvoor om ander by te staan in tyd van nood of as hul net iemand nodig het en dit gee my 'n gevoel van tevredenheid deur myself aan my gesin en vriende oor te gee. Voordat ek die waarde verstaan het ​​om ook  oor my eie behoeftes te "worry", het ek my gereeld laat uitbrand, laat in die nag te veel "snacking" gedoen en ook vir geen rede sommer moody gewees  met my gesin. Ek het geleer dat dit tyd is om in myself te "investment"en tyd te maak vir myself en tyd  in my "future" self en die algemene gesondheid van myself en my gesin voor alles te sit. Dit het my oopgemaak vir groter kreatiwiteit, produktiwiteit en konsentrasie. Dit het die onbaatsugtigheid wat 'n moeder nodig...

Donderdag 27 Feb 2020

So vandag is donderdag . Vandag het goed begin dink ek niks " troubles "by die werk nie. En ons het "cyber training" of meer van cyber lees gehad en toe spring goed in my kop wat alles by ons huis gedoen moet word en dit gaan nie geld kos nie net om goed uit te sort ens..... So om my man (Dolf) se dag te of sal ek se jaar te maak gaan ek volgende naweek die kinders se zozo huis uit sorteer omrede daar net klomp "crap" in is toys waarmeer hulle nie speel nie en bokse en teddies en plastic bokse wat ek in hulle kamers kan gebruik vir storage , so volgende naweek is dit die groot Zozo spring clean project en speel area "cleanup" sal ek se ek gaan dinge uit gooi wat kids te groot is voor en dinge wat ander kids weer kan gebruik by ons dagmoeder se speelgroep / naskool sentrum . Die naweek is eers bietjie rus omrede ons al die naweek gebook het in November laas jaar sjoe en ons almal is lekker opgewonde so na lekker rus gaan ons skoonmaak . En e...

Mamma kom le by bietjie by my - is dit so verkeerd as jou kind jou vrae ?

En baie aande is dit hoe dit gaan .  Ons kom by die huis en dan word daar kos gemaak as Ouma nie klaar gemaak het nie , en dan pak ons die "dishwasher" uit en begin bad water en dan eet ons en dan is dit "chill tyd ". Kinders speel bietjie in die kamer of op die foon of kyk bietjie tv en as ek se julle kom dit is amper bed tyd bring Sebastian vinnig die foon of hy se mamma wil net die laaste video dan se ek toe kry klaar dat ons kan storie lees. Dan is dit eerste storie lees vir Sebastian en hy is baie lief vir sy Bybel stories so elke aand verskillende een , maar ek moet elke aand 2 stories lees een is altyd nuut maar die ander een is elke aand dieselfde storie want hy se hy sien hom in die Bybel storie - Die storm word stil hy se altyd ek moet stil en rustig word ne Mamma? En hy word nou so oulik hy ken al amper elke woord van die boekie en nou wil hy dit vir my lees hy ken al baie van die woorde sjoe so oulik, dan is dit Jody se beurt en voordat ek Sebasti...

Kruis Kinders - Alta Thaysen

Image
Beste Speelgroep en Naskool Sentrum ooit . Kom ek gee julle bietjie agtergrond  Ek het Alta ontmoet deur my vriendin Danielle in 2014 en ek het nog nooit terug gekyk nie.  Alta is 'n dagmoeder en naskool eienaar van Kruis Kinders in Marlands Alta is nie net enige dagmoeder nie, sy is baie spesiaal vir elkeen wat haar en haar gesin ontmoet. Sy gaan " above and beyond " vir die kinders. Alta reel altyd uitstappies, kampe, foto sessies, kerspartytjies en verjaardag partytjies om elke kind spesiaal te laat voel . Elke kind is spesiaal vir haar in sy/haar eie manier en al die kinders weet dit ook . Alta kyk agter die babas as of hul haar eie is, en die groot kinders word geleer om hul huiswerk tot die beste van hul vermoe te doen sy leer die groot kinders om goed te doen wat ons as ouers partykeer vergeet en dit maak haar extra spesiaal sy gaan haal ook kinders by die skool en maak seker dat hul veilig is. Alta doen goed vir die outehuise, waar al die ki...

Dinsdag 25 Feb 2020

So vandag is dinsdag en ek voel al 'n hele paar weke nie soos myself nie ..... party se dit is dalk menopause party se dis dalk die weer , maar ek weet eintlik glad nie wat met my aangaan nie of so het ek gedink. Hulle se alles gebeur vir 'n rede .... God is altyd in beheer en dit weet ek dit is so waar niemand moet dit ooit vergeet nie . So kom ek vertel julle 'n storie vir die wat wil weet wat die laaste paar weke met my aangaan. 2020 is nuwe jaar en baie nuwe dinge wat in ons gesin se lewens gebeur ...... Dolf het op nuwe CNC masjien begin werk en die werk stuur hom op en af so hy voel ook of hy in die lug hang en ek voel dit aan . Ouma wel ouma is vreeslik alleen en ek try maar vir haar maatjies soek op al die chats wat ek kan kry wil so graag haar happy sien . Jody is in graad 7 en prefek , Sebastian het graad R toe gegaan en met al die kom meer dinge en doene ...... Jody wil die perfekte prefek wees so sy maak al klaar planne of sal ek se sy het klaar pla...

Annique /Rooibos produkte

Hi Julle e3k weet ek het lank laas geblog maar ek het nou net iets geplaas en gaan lees dit gerus dit is hoe ek oor my afdae kom .... Ek verkoop nou die afgelope maande Annique produkte en ek try my bes so as julle my kan ondersteun sal dit cool wees en ook vir my kan comment op die post hoe goed die produkte werk asb julle onder steun .. Mamma Zerle You can now order your Annique Rooibos products & have the products delivered to your work or front door were ever you want it delivered, just click on my web link shop and pay and get your goods delivered come on rooibos is all natural products good for skin and overall health https://anniqueshop.com/?ref=617467

21 positiewe "declarations" om die gevoel van oorweldiging te veg !

Wat sê jou innerlike "jy" vir jou? Dikwels is ons nie eens bewus van al die negatiewe gedagtes wat ons dink nie. As 'n "recorder" al ons gedagtes vasgevang en "getape" het, sal ons verstaan ​​waarom ons so gereeld oorweldig voel. Ons oortuigings oor onsself en ons omstandighede is in hierdie gedagtes opgevang. Maar ons oortuigings oor onsself en ons omstandighede is nie altyd waar nie. Dit kan ons innerlike "jy" soos "n berg op ons skouers laat voel en ons energie is dan kapoet. ' Paar Maande gelede het ek die waarde daarvan geleer om my innerlike "ek" te "override" deur kragtige woorde aktief hardop te se. Soms het hierdie stellings glad nie waar gevoel nie, totdat ek hulle weke lank weer en weer herhaal het. As ek oorweldig of emosioneel voel, trek ek my betroubare kragtige woorde uit. En nog voordat ek die lys voltooi, word ek meer bemoedig. Ek wil die Kragtige woorde/stellings met julle deel. Sê dit har...