Laaste paar weke
Laaste paar weke was maar baie gejaaged en ek het baie dinge gesien en ervaar , hartseer blydskap en nuwe liefde nie vir my nie maar my dogter . Kom ons begin by die begin ... Hartseer vir die tydperk sjoe en hoe .... in ons family is daar nogal baie "hicups" kan mens se en dit is waar pa's kinders wil weg hou en waar ma's kinders wil weg hou ens maar wil nie te veel daaroor aangaan nie want dit maak my net baie hartseer .... Gisteraand het ek gedink "wish heaven had visting hours" dan sou ek met my ma en Conradis gaan praat het om bietjie raad te vrae hulle het altyd die beste raad gegee en soos wat ek die skryf huil ek want ek mis hulle vreeslik wens net vir nog een druk of net 'n chat maar ek praat elke dag met hulle ek glo hulle gee vir my raad deur "signs " te stuur . Verlies van geliefdes ai my hart gaan regte uit na die mense toe (julle weet wie julle is wil nie name noem nie)Mense wat net ander wil afkraak ai maak my so hartseer kan