Paas naweek - Dankbaar

Ons het bietjie gaan visvang die naweek by Aqua Paradiso in Primrose en dit was so lekker om bietjie te rus en relax en net weg te kom van alles al is dit net 10 minute se ry van die huis af.

So dankbaar vir die tyd met ons kinders en dat ons die met julle kon deel ek weet party mense sal se ag visvang of ag dit is nie so special nie ... vir my is elke dag special om net lewendig te kan wees en tyd saam my gesin te kan spandeer en ook om ons gesondheid te kan he want baie mense is nie so bevooreg nie so ons geniet tyd saam ons klei gesin en ons waardeer en is baie dankbaar vir alles wat ons het , wees dankbaar elke dag al is dit net om te kan op staan .

Ek dank die Here vir elke oomblik elke dag .

Dankie my Man vir die awesome naweek 















Comments

Popular posts from this blog

Brief aan my dogtertjie : Jody

Kaart

Shredders....