Posts

Showing posts from April, 2023

Laaste paar weke

Image
 Laaste paar weke was maar baie gejaaged en ek het baie dinge gesien en ervaar , hartseer blydskap en nuwe liefde nie vir my nie maar my dogter . Kom ons begin by die begin ...  Hartseer vir die tydperk sjoe en hoe .... in ons family is daar nogal baie "hicups" kan mens se en dit is waar pa's kinders wil weg hou en waar ma's kinders wil weg hou ens maar wil nie te veel daaroor aangaan nie want dit maak my net baie hartseer .... Gisteraand het ek gedink "wish heaven had visting hours" dan sou ek met my ma en Conradis gaan praat het om bietjie raad te vrae hulle het altyd die beste raad gegee en soos wat ek die skryf huil ek want ek mis hulle vreeslik wens net vir nog een druk of net 'n chat maar ek praat elke dag met hulle ek glo hulle gee vir my raad deur "signs " te stuur .  Verlies van geliefdes ai my hart gaan regte uit na die mense toe (julle weet wie julle is wil nie name noem nie)Mense wat net ander wil afkraak ai maak my so hartseer kan ...

Thought fort the day

Image
  Charlie Chaplin once told a joke in front of an audience..!! Everyone laughed And he told it a second time, so only a few laughed. When he told it for the third time, no one laughed. Then he said beautiful words. If you can't laugh and laugh at the same joke, why do you cry and cry at the same pain and sorrow? So enjoy every moment of your life - Charlie Chaplin left a great legacy without saying a word or hurting anyone's feelings. We remember these phrases that touch the heart. *** Nothing in this life is permanent, not even our Problems. *** I love walking in the rain so no one can see my tears. *** The day you waste the most in your life is the day you don't laugh.

Self disappointment

Image
  Feeling disappointed in yourself is uncomfortable . Sadness and guilt tend to come up when you feel disappointment in yourself. We all have many expectations we hold of ourselves: how we should act, feel, and think, what we should do with our time and energy, what abilities and traits we should have, and so on. M ost people have a fear of disappointing others, but the trickiest situation of all (in my opinion) is when we  disappoint ourselves . Disappointing yourself can make you question your ambitions, your  self-worth , and your abilities. It can make you feel both queasy and uneasy, like being stuck at the top of a roller coaster or eating that leftover sushi you definitely should have thrown out days ago. Maybe it’s because only we know our true potential—and not living up to it invites unpleasant emotions like shame and fear and  guilt  to the party. Or, maybe it's because we know we're the only ones who can free ourselves from the sinking feeling—...

Shredders....

Image
Here goes my interpretation of a shredder machines: First of all let’s get full explanation of these machines : A paper shredder is  a mechanical device used to cut sheets of paper into either strips or fine particles . Individuals or companies use shredders to destroy private, confidential, or otherwise sensitive documents. The different types of shredder machines are : Paper shredders  are used to cut paper into either strips or very small chips   Strip-cut shredders , sometimes called spaghetti cut shredders, are the most basic type of shredding system.  Cross-cut shredders  have cutting cylinders that cut paper lengthways as well as widthways.  Micro-cut shredders are similar to cross-cut shredders, but they cut paper into even smaller chips of paper. They are slower than cross-cutters, but the result is confetti-like bits of paper, so they are a more secure option. Plastic shredders  can be classified based on the process they’re u...

Hoekom?......gebeur dinge?

Image
As ek die vraag hoor hoekom is die liedjie van   Elizma Theron in my gedagtes ....en die woorde : Hoekom dan nou? Hoekom alweer? Hoekom maak jy my so seer? Hoekom is ek die laaste een om te hoor? Hoe kom ek hieroor? Hoe kom ek verby? Hoekom doen jy dit aan my? Ek dink ons almal het al die vraag gevrae as iets met ons gebeur "Hoekom"?  Partykeer het ek nie raad vir die vraag nie maar , ek kan altyd luister , miskien is daar nie 'n antwoord op al die Hoekoms in die wereld nie . Ek weet as ons in 'n situasie is wat ons 'n hoekom vraag het dan dink ons altyd hoekom alweer ek , maar ons kyk nooit na die grooter prentjie nie, hoekom nie ek nie ? Partykeer dink ons sjoe die is die laagste laag en die volgende dag voel ons beter en het ons dalk ons eie hoekom beantwoord.  Almal is al deur moeilike tye en ek weet geen persoon se moeilik tyding is dieselfde as die vorige een sin nie , maar onthou jy is altyd sterker as wat jy dink en die Here is altyd met jou al dink jy nie...

Tweede huwelike of verhoudings na egskeidings

Image
Ek is nog getroud met my man en in my hart voel ek ons sal nooit skei nie ek het al wel baie mense deur diep waters bygestaan deur egskeidings en uitmekaar gaan na lang tyd en dink die is die beste raad wat ek kon optel deur al die bystaan en wat mense nodig het met 2de huwelike  of verhoudings na egskeidings ...... Wanneer jy die eerste keer trou, het jy ’n spesiale gevoel dat jou huwelik vir ewig sal duur. Maar met ’n tweede huwelik het jy moontlik nie hierdie gevoel nie, want jy is altyd daarvan bewus dat jou eerste huwelik tot ’n einde gekom het. Nietemin het baie egpare ware en blywende geluk gevind nadat hulle weer getrou het. Hulle het ’n sukses van hulle huwelik gemaak—en jy kan ook!    Hoe? Kyk na drie algemene uitdagings: UITDAGING 1: DIT IS VIR JOU MOEILIK OM TE VOORKOM DAT JOU HUWELIK DEUR ’N VROEËRE HUWELIK OORSKADU WORD. Aanvaar die feit dat dit onrealisties is om te verwag dat jy of jou maat ’n eerste huwelik eenvoudig sal vergeet, veral as een of alb...

Question ?

Image
So as all of you know Jody and Aaron have been dating for 1 month today and yesterday he was making a joke by saying he will have to break up with Jody in December as he is going to be older ... and my answer or comment was to him if you need to move on you move on and he was actually very shocked as I think he was waiting for something like ag nee why ... I have learned a great deal already in my life and that is you never ever beg someone to love you or to stay with you out of guilt, if you want to leave let them leave I don't lick or beg no one to stay in my life or in my kid's life for that matter. It's not out of anger or anything like that but if your season in my life is finished it is and there is nothing no one can do about it ...  The full proverb, “ If you love something, set it free.   If it comes back, it's yours.   If not, it was never meant to be ,” is a reminder to let go and trust in a bigger plan. It's about surrendering something beloved in the ho...

Paas naweek - Dankbaar

Image
Ons het bietjie gaan visvang die naweek by Aqua Paradiso in Primrose en dit was so lekker om bietjie te rus en relax en net weg te kom van alles al is dit net 10 minute se ry van die huis af. So dankbaar vir die tyd met ons kinders en dat ons die met julle kon deel ek weet party mense sal se ag visvang of ag dit is nie so special nie ... vir my is elke dag special om net lewendig te kan wees en tyd saam my gesin te kan spandeer en ook om ons gesondheid te kan he want baie mense is nie so bevooreg nie so ons geniet tyd saam ons klei gesin en ons waardeer en is baie dankbaar vir alles wat ons het , wees dankbaar elke dag al is dit net om te kan op staan . Ek dank die Here vir elke oomblik elke dag . Dankie my Man vir die awesome naweek 

Ons liefdes verhaal

Image
 Ek het vandag Gerhard Steyn se post op fb gelees en toe dink ek laat ek ons storie met julle deel vir die wat dit nie ken nie . Ons goeie vriend Tienie Kruger het elke dinsdag en donderdag aand gaan pool speel saam met Dolf . Ek het toe nie vir Dolf  geken nie hom net elke week sien vir Tienie optel by die kompleks waar ons gewoon het. Hy (Dolf) het 'n ou beige 140Y Datsun gery en ek is mal oor ou karre en die een aand het ek deur die venster gekyk en vir my suster gese toe hy buk om iets op te tel ...ek gaan nog met daai gat trou hy het nog steeds die oulikse boudjies ever. Ek het nie toe geweet nie maar jare later trou ek toe met hom .  Die volgende week se Tienie toe vir my dat hy wil my voorstel aan een van sy vriende en ek het vir hom gese dat ek van die ou hou wat die datsun ry ...so hy het geweet wat hy doen.  Die saterdag toe kom die ou daaraan met die Conquest RSI 1600 en ek se vir Tienie maar die is nie die ou wat ek wou ontmoet nie en hy se moenie worry j...

INTERESTING FACT FROM HISTORY

Image
  In ancient Egyptian times, women were seen and honored as higher and holier than a man. The woman is the mother of all, giving life and teaching. The ancients believed that when a man achieves a great deal of knowledge, spirituality and power, he would be allowed to wear a long hair wig to symbolize that he had reached a certain level equal to a woman. As the two come together she holds her man, giving him strength and protection. There is a saying that continues to float today: Behind every successful man there is a strong woman.

Last couple of weeks....

Image
This past couple of weeks I have learned a thing or two from people that I think I really need to share ... remember these are my experiences not everyone will experience the same as me. I have realized that even if you are always there for someone they still might not be there for you when you need them, or when you have a disagreement things will take time to return to normal or won't return to normal at all. I have met new people that I felt like I have known for years and that have made me and my family feel so comfortable in our own skins that I never even thought would be possible as we are a strange bunch you know...lol. People either are real to your face or pretend and I know a few that pretend, let me tell you I have never pretended that I like someone, if I don't like you my face can't lie, and the same as when I like you my face don't lie and if I don't like you we move on and we stay away from each other or out of each other way at least.  I also don...